VRAAG 8 Die onderstaande skets wys hoe Suid-Afrika van d…

VRAAG 8 Die onderstaande skets wys hoe Suid-Afrika van die kant af lyk. Kyk mooi daarna en beantwoord dan die vrae wat volg. Gebruik die volgende woorde om jou te lei: kusvlakte, plato, platorand en see. Om die prent te sien, klik op die onderstaande BLOU KNOPPIE. Die prent gaan dan in ‘n nuwe “tab” oopmaak. Moet nie hierdie vraestel toemaak nie. Beweeg versigtig tussen die “tabs” indien nodig.  

4.18 HERSKRYF die sin en begin met die onderstreepte woord…

4.18 HERSKRYF die sin en begin met die onderstreepte woord. Pa maak vandag lekker kos.                                                                                                 (1)

BEGINSELS VIR ’N SUKSESVOLLE ONDERNEMING  In die begin, sel…

BEGINSELS VIR ’N SUKSESVOLLE ONDERNEMING  In die begin, selfs nog voor jy met jou nuwe besigheid begin, moet jy die sakebeginsels baie goed ken.   Hier is wat jy moet doen. Moenie net inspring en hoop dit werk nie. Kennis is daarom die eerste ding wat jy moet hê as jy met ’n nuwe onderneming wil begin. Lees op en ondersoek alles. Talle suksesvolle ondernemings is met minimale kostes begin. Hou dus die beginkostes so laag as moontlik. Jy moet seker maak dat jou besigheid ’n behoefte in die mark sal voorsien en dat daar ’n konstante vraag na jou produk of diens sal wees. Geslaagde private besighede wat nie rompslomp beperk nie, kan hulle nie vinnig by nuwe modes en tegnologieë aanpas nie. Jy moet seker maak dat jy ʼn geldplan het en dat jy jou resultate maandeliks kan meet. Maak seker dat jou familie van die heel begin af van jou beplanning en geldplan weet, anders is almal gespanne. Daar moet ʼn balans tussen werk, speel en jou gesin wees. Ons oorwerk ons almal in die begin om die besigheid te begin. As dit te lank aanhou, is dit ’n gevaarteken dat ’n mens besig is om perspektief te verloor. Moet nooit vergeet dat jou klante byna altyd ’n keuse het om van iemand anders se produkte of dienste gebruik te maak nie. Weet altyd dat jy jou klante uitstekende waarde vir hul geld moet gee.     (10) TOTAAL AFDELING B: GROOTTOTAAL: