AFDELING B Beantwoord slegs EEN vraag in hierdie afdeling. Skryf ‘n opstel van 180 – 210 woorde oor EEN van die volgende onderwerpe. Skryf die nommer en die titel van die onderwerp wat jy kies, bo-aan jou skryfstuk neer. VRAAG 3 3.1 In die fliek Jou Romeo, sê Yvette se ma: “Foute is goedkoop om te maak, maar duur om te betaal”. Wat beteken hierdie stelling vir jou? (30) OF/OR 3.2 Ek maak ‘n verskil. (30) OF/OR 3.3 Regs kliek op die knoppie om die visuele stimulus oop te maak in ‘n nuwe ‘tab’. (30) OF/OR 3.4 Regs kliek op die knoppie om die visuele stimulus oop te maak in ‘n nuwe ‘tab’. (30)
Vraag 2 Sosiale media-inskrywing Jy is jou skool se…
Vraag 2 Sosiale media-inskrywing Jy is jou skool se web-redakteur en wil al die tieners in die dorp uitnooi na die Maak ‘n verskil-dag by jul skool om tieners, wat mense in die gemeenskap help, te vier. Dit gaan ‘n groot geleentheid wees met bekende kunstenaars, onder andere akteurs wat in Jou Romeo speel. Skryf ‘n Facebook-inskrywing wat jongmense na hierdie geleentheid sal lok. • Wees kreatief. • Hou die inligting kort en relevant. • Vermy lang sinne. • Moenie jou taal meng nie. Die inskrywing moet 80-90 woorde bevat. (5)
Doen Afdeling A se beplanning vir vraag 2 hier. Please compl…
Doen Afdeling A se beplanning vir vraag 2 hier. Please complete the planning for Section A, question 2 here.
AFDELING A Vraag 1 Aanwysings: Bestudeer die kaa…
AFDELING A Vraag 1 Aanwysings: Bestudeer die kaart en volg die instruksies: Kliek regs op die blou knoppie en maak TEKS A in ’n nuwe “tab” oop. Jy en jou vriende wil vandag die Maak ‘n verskil – tienerbyeenkoms by die Sisulu-park in jou dorp gaan bywoon. Julle is baie opgewonde, want Ruan Wessels en ander akteurs van die fliek, Jou Romeo, gaan daar optree. Almal gaan eers by jou huis ontmoet. Jy bly in Cohenstraat 10. Daar is nuwe vriende wat nog nooit by jou huis was nie. Verduidelik in soveel detail as moontlik hoe hulle by jou huis gaan uitkom. Gee jou vriende duidelike aanwysings in 7–10 sinne. Skryf dit onder mekaar neer. Onthou om rigtingwoorde soos links, regs, draai, hou reguit aan asook straatname te gebruik. Die volgende is belangrik en moet deel van jou verduideliking wees: Die vriende ontmoet mekaar in Brandstraat, reg voor die Thanda Balletskool. Hulle moet stop by die Sheza Winkelsentrum vir eetgoed om saam na die byeenkoms te neem. Dan ontmoet almal nog twee vriende by die Otto Woonstelgebou. Laastens eindig hulle by jou huis. (5)
INSTRUKSIES: 1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE…
INSTRUKSIES: 1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE afdelings: AFDELING A Vraag 1: Aanwysings Totaal: 5 punte Vraag 2: Sosiale media-inskrywing Totaal: 5 punte AFDELING B Vraag 3: Opstel Totaal: 30 punte GROOTTOTAAL: 40 TYD: 10 MINUTE LEESTYD + 120 MIN SKRYFTYD + 10 MIN OM IN TE HANDIG 2. Beantwoord asseblief AL die vrae. 3. Skryf in die taal wat geassesseer word. 4. Nommer jou antwoorde korrek volgens die numeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is. 5. Jy moet jou skryfstuk beplan, redigeer en proeflees. Gebruik byvoorbeeld ʼn kopkaart, ʼn vloeidiagram of sleutelwoorde, ensovoorts. Doen jou beplanning VOORDAT jy die finale produk vir elkeen van die afdelings skryf. Jy moet jou beplanning ook by jou vraestel aanheg. 6. Voorsien elke skryfstuk van ʼn gepaste titel/opskrif. 7. Tel jou woorde en skryf dit regs, onderaan die skryfstuk en tussen hakies. LET WEL: Die titel word nie in aanmerking geneem as die woorde getel word nie 8. Skryf netjies en leesbaar. 9. Relevante leestekens vir gebruik: ô ê ï ë é 10. Beplan jou tyd so: AFDELING A: 40 minute AFDELING B: 80 minute
A normal haircut takes a hairdresser an average of 30 minute…
A normal haircut takes a hairdresser an average of 30 minutes. Over the course of a work week, 2 hairdressers worked 8 hours per day, 7 days a week and provided service to 180 customers. What is their capacity cushion?
Following expansionist Strategy the manager ordered 10 extra…
Following expansionist Strategy the manager ordered 10 extra machines, which are capable of producing 12,000 parts per month. Unfortunately, the foretasted capacity requirement seems to be too optimistic and currently only 8,000 parts are produced to meet all customer orders. What is the current capacity utilization rate?
Which Step is the bottleneck for those customers who are pro…
Which Step is the bottleneck for those customers who are processed through the A-B-E-F-G route, and what is the capacity of that route?
Use the information in Figure. What is the throughput time f…
Use the information in Figure. What is the throughput time for the A-B-E-F-G routing?
A company that is introducing a new product has to choose be…
A company that is introducing a new product has to choose between four different manufacturing methods, referred to as methods A, B, C and D. Depending on the demand for the product, they forecast different levels of profits for the year (values are in thousands). The company has identified three possible states of nature for economic growth, and named them High, Medium, and Low. Which alternative is best in accordance with a pessimistic outlook (Maximin Decision Rule) ? Low Medium High Method A $450 $670 $780 Method B $950 $320 $200 Method C $375 $575 $775 Method D $800 $400 $300