AFDELING C Kies TWEE van die volgende DRIE vrae. Volg die riglyne soos uiteengsit vir elke vraag wat jy kies om the beantwoord.
1.2 In ‘n konfliksituasie is dit die beste om: …
1.2 In ‘n konfliksituasie is dit die beste om: (1)
5.1 Definieer die term krisisse en verskaf TWEE verduideli…
5.1 Definieer die term krisisse en verskaf TWEE verduidelikings waarom ‘n pandemie soos COVID-19 as ‘n gesondheidskrisis beskou kan word. Krisis (2) + Voorbeelde (2×2=4) (2+4=6)
1.4 ‘n Persoonlike missieverklaring: (1)
1.4 ‘n Persoonlike missieverklaring: (1)
AFDELING A VRAAG 3 Pas die volgende terme by die korrekte…
AFDELING A VRAAG 3 Pas die volgende terme by die korrekte verduidelikings.
Totaal Vraag 2: [5]
Totaal Vraag 2:
AFDELING C VRAAG 8 Bestudeer die volgende tekenprent en ban…
AFDELING C VRAAG 8 Bestudeer die volgende tekenprent en bantwoord die vrae wat volg.. Selekteer die blou knoppie om die tekenprent oop te maak:
AFDELING A VRAAG 2 Watter van die volgende stellings is WAA…
AFDELING A VRAAG 2 Watter van die volgende stellings is WAAR of VALS?
Kolom A Column B 3.1. Posresevering vir ‘n sekere gr…
Kolom A Column B 3.1. Posresevering vir ‘n sekere groep mense A) Propaganda 3.2. Ekstrovert B) ‘n Entrepreneur wat die onderneming se omvang kan uitbrei en werksgeleenthede kan skep 3.3. Sensasionalisme C) Die doelbewuste gebruik van skokkende stories en foto’s in die media om verkope te bevorder. 3.4. Werklose individu D) ‘n Vorm van diskriminasie. 3.5. Sosiale lewensvatbaarheid E) Themba het verlede week net 15-ure werk gehad. F) Iemand wat maklik met mense kommunikeer. G) John het nie werk nie en soek ook nie vir moontlike poste nie.
1.1 Sosiale media kan op ‘n positiewe en negatiewe manier…
1.1 Sosiale media kan op ‘n positiewe en negatiewe manier gebruik word. Watter van die volgende is ‘n voorbeeld van ‘n moontlike negatiewe invloed, veral op tieners? (1)