The heart is called a “double pump” because there are two fu…

The heart is called a “double pump” because there are two functionally separate circulations. Trace the pathway of each of these circulations and include the following information: heart chambers involved, major blood vessels involved, and general areas through which the blood flows. Begin with the right atrium.

WANNEER DIE TYD VAN HIERDIE TOETS VERSTREKE IS SAL DIT SLUIT…

WANNEER DIE TYD VAN HIERDIE TOETS VERSTREKE IS SAL DIT SLUIT.  NADAT JY HIERDIE TOETS VOLTOOI HET, DRUK ”SUBMIT” EN DAN ”NEXT”. ‘n QUIZ WAT GENOEM WORD: SBA 004b OPLAAI,  SAL VIR 30 MINUTE OOP WEES OM JOU ANTWOORDBLAD AS PDF OP TE LAAI.  VOLTOOI JOU TOETS MET ‘n BLOU PEN.

VRAAG 5 ‘n Loods is besig om met ‘n vliegtuig te land. H…

VRAAG 5 ‘n Loods is besig om met ‘n vliegtuig te land. Hy moet seker maak dat die vliegtuig konstant ewe ver van die twee buitenste landingsligte    en    gestuur word. Die lyn wat die twee landingsligte verbind is loodreg teenoor die aanloopbaan. Die koördinate van die landingsligte is   en   . Vind die vergelyking van die vlugbaan wat die vliegtuig volg in die vorm     (Wenk: vind die gradiënt van die vlugbaan) Regs-kliek op die knoppie om die figuur in ‘n nuwe “tab” oop te maak.