1.1.8 Watter van die volgende rakende fotosintese is waar?…
1.1.8 Watter van die volgende rakende fotosintese is waar? A. Dit hou die suurstofvlakke in die atmosfeer konstant. B. Dit hou die koolstofdioksied vlakke in die atmosfeer konstant. C. Fotosintese verskaf kos vir heterotrofiese organismes. D. Al die bogenoemde. (2)