1.1.9 Watter van die volgende word NIE met bilaterale simm…
1.1.9 Watter van die volgende word NIE met bilaterale simmetrie geassosieer nie? A. Kefalisasie.B. Sinsorgane word gevind naby die voorpunt van die liggaam.C. Ewekansige, nie-rigting beweging.D. Die organisme kan slegs in een vertikale vlak deur die middellyn gesny word, om twee spieëlbeelde te vorm. (2)