1.5 Noem die tipe intermolekulêre krag wat die volgende si…
1.5 Noem die tipe intermolekulêre krag wat die volgende situasie beskryf: Die intermolekulêre krag tussen ‘n ioon en ‘n nie-polêre molekule, wat lei tot ‘n swak, kortstondige krag wat die verbindings bymekaar hou. (2)