2.11 Use functions to perform the following : …
2.11 Use functions to perform the following : Gebruik funskies om die volgende te bereken: 2.11.1 Determine the average age of the visitors in cell F50 (2) Stel vas wat die gemiddelde ouderdom is van die besoekers in sel F50 2.11.2 Determine the most common entrance fee paid by the visitors in cell F52 (2) Vind uit wat die mees algemene toegangsfooi is wat deur besoekers betaal is in sel F52 2.11.3 Determine the number of visitors without email address in cell F54 (2) Bereken die aantal besoekers sonder ‘n e-posadres in sel F54 2.11.4 Determine the age of the oldest visitor in cell F56 (2) Stel vas wat die ouderdom van die oudste besoeker was in sel F56 2.11.5 Determine the total amount of entrance fee paid in cell F60 (2) Bereken die totale bedrag van toegangsfooie (Entrance Fee) wat betaal is in sel F60 2.11.6 Determine the number of visitors who visited Robben Island and have data captured in this spreadsheet in cell J52 (2) Bereken die aantal besoekers (Visitors) wat Robben Eiland besoek het en wel data in hierdie sigblad ingevoeg het in sel J52