3.6.4 Stel ‘n gesonde ontbyt saam vir ‘n gesonde tiener se…
3.6.4 Stel ‘n gesonde ontbyt saam vir ‘n gesonde tiener seun wat aan die siekte in VRAAG 3.6.1 ly. Maak jou keuse deur uit die onderstaande voedselitems te kies en verduidelik waarom dit ‘n goeie keuse sal wees. (6) 200 ml hawermout 125 ml melk 2 snye 100 % rog brood 1 gekookte eier 125 ml jogurt vars vrugte in seisoen 2 blokkies Wheet-Bix ontbytgraan 2 medium grootte bees worsies