4.1 Bestudeer die onderstaande inligting en beantwoord die…
4.1 Bestudeer die onderstaande inligting en beantwoord die vrae wat volg: FAMILIE INLIGTING FAMILIE 1 Marie en haar tiener kleinseun woon in ‘n informele woongebied. Sy maak staat op haar staatspensioen van R1800 per maand. FAMILIE 2 Natalie koop alles wat vars en gesond is vir haar familie. Haar tiener dogter verkies dit om eerder wegneem etes te eet. FAMILIE 3 Zinzi berei gewoonlik tradisionele maaltye van hoofsaaklik vis en vars groente voor . Haar 16 jarige seun daarteen , koop elke dag middagete by straatverkopers . Beantwoord die vrae deur na die volgende te verwys: Voedsel produk per 100g Energie (KJ) Proteine (g) Koolhidrate (g) Kalsium (g) Sardyne in tamatiesous (Pilchards) 470 18.9 2.8 370 Beesvleis 1044 16.8 20.5 7 Hoender 954 17.6 17.7 10