4.12 Stemherkenning is die vermoë dat jy met die rekenaar…
4.12 Stemherkenning is die vermoë dat jy met die rekenaar kan praat en dat dit jou kan ‘verstaan’. Wat is die algemene naam wat gebruik word om na stemherkenningsagteware te verwys? (1) 4.13 Gee TWEE voorbeelde van stemherkenningsprogramme. (2) 4.14 Verduidelik die verskil tussen ‘n malware en ‘n “bug”. (2) 4.15 Skryf EEN woord in die onderstaande spasie neer wat verwys na ‘n aflaaibare sagteware-opdatering wat gebruik word om bestaande funksies te verbeter en nuwe funksies bied en sagtewareprobleme t.o.v. sekuriteitsleemtes regstel. (1)