5.1 “Nee, sambreeldrankies is nie eintlik my ding nie… w…
5.1 “Nee, sambreeldrankies is nie eintlik my ding nie… wat van liewer ‘n plek waar daar ‘n watergat is met baie koedoes en rooibokke?” Skryf een (1x) SAMESTELLING en twee (2x) SAMESTELLENDE AFLEIDINGS uit die bogenoemde aanhaling neer: Samestelling: _______________________________ Samestellende Afleidings: _______________________________________________ _______________________________________________ (3)