5.4 Om aan die Internet verbind te wees, maak baie geleent…
5.4 Om aan die Internet verbind te wees, maak baie geleenthede vir digitale kommunikasie oop wat geld kan spaar, veral in die sakewêreld. 5.4.1 Gee een voorbeeld om te verduidelik hoe digitale kommunikasie ‘n maatskappy geld kan stoor. (1) 5.4.2 Gee die term wat verwys na die gaping tussen demografie en streke wat toegang tot moderne inligting en kommunikasie tegnologie het, en diegene wat nie toegang het nie of beperkte toegang het. (1)