7.3 Bereken die digtheid van 175 cm3 water met die massa…
7.3 Bereken die digtheid van 175 cm3 water met die massa van 175,70 g. Gee jou antwoord in die vorm van die formule soos aangedui hieronder. (Rond af tot by 2 desimale plekke) Die formule vir digtheid: Digtheid = Massa / Volume BYVOORBEELD: Digtheid = 20 g / 5 cm3 = 4 g/cm3 (4)