8.8 Die formulle = F3 / F2 * 100 is in sel G3 gebruik om S…
8.8 Die formulle = F3 / F2 * 100 is in sel G3 gebruik om Suzan de Jager se persentasie te bepaal. Dit is die regte antwoord. Die formule sal egter nie werk as dit na selle G4: G8 gekopieër word nie. Verduidelik waarom dit nie sal werk nie. (1)