3.1.1 Verduidelik waarom die Transatlantiese Slawehandel o…
3.1.1 Verduidelik waarom die Transatlantiese Slawehandel ook die Driehoekige Slawehandel genoem word en verduidelik hoe elkeen van die drie bene gewerk het. Verduidelik ook hoe die reis vir die slawe sou gewees het. (10)