5.1 Lees die onderstaande gevallestudie deur en beantwoord d…

Questions

5.1 Lees die оnderstааnde gevаllestudie deur en beantwооrd die vrae wat volg:   BOTTERBLOM PLAASKOMBUIS    Janine Viljoen doen al tien jaar lank spyseniering en gebruik vleis, pampoen, spinasie, wortels en aartappels van die plaas af.  In haar winkel verkoop sy tuisgemaakte blatjang, koekies, beskuit, nageregte, vleisprodukte en ingelegte produkte.  Sy verkoop ook wolklere en wol pantoffels.  Al haar produkte word in herwinbare houers verpak en die handelsmerk van die winkel verskyn op die etiket.   Drie werkers help haar wanneer sy spyseniering doen.  Sy het 'n goeie verhouding met hulle en pas hulle op.  Almal van hulle het verantwoordelikhede, maar wanneer hulle onseker is oor iets, vra hul haar vir bystand.   Met die winkel en spysenierings besigheid, is beplanning belangrik.  Al haar produkte word altyd betyds afgelewer en is van hoë gehalte.  Deur 'n besigheidsvrou te wees het haar geleer om te luister en geduldig te wees.  Sy het goeie menseverhoudings.  Die belangrikste ding wat sy deur die jare geleer het is dat wie nie waag nie, sal nie wen nie.    

Lucy is аfrаid оf the pаin invоlved in delivering her baby. Are prepared childbirth classes likely tо help her?