3.4.3 Die kliniek het voorgestel dat haar ouma nie medikas…
3.4.3 Die kliniek het voorgestel dat haar ouma nie medikasie inneem wat die diaree kan stop nie. Hoekom dink jy het die kliniek so gesê? Pas jou antwoord toe op die gevallestudie. (2)