VRAAG 8 Ammoniak is ‘n kleurlose gas wat bekend is vir s…
VRAAG 8 Ammoniak is ‘n kleurlose gas wat bekend is vir sy onaangename reuk. In hoë konsentrasies word dit as giftig beskou. 8.1 Wat is die chemiese formule vir ammoniak? (2) 8.2 Hoeveel alleenpare het ammoniak? (2) 8.3 Teken ‘n Lewis-diagram van die ammoniakmolekule. (4) 8.4 Bepaal die molekulêre vorm van die chloortrifluoriedmolekule. (2) 8.5 Is dit ‘n polêre of nie-polêre molekule? Verduidelik jou antwoord. (3)