INSTRUKSIES 1. Hierdie vraestel bestaan uit 5 vrae….
INSTRUKSIES 1. Hierdie vraestel bestaan uit 5 vrae. Beantwoord AL die vrae. 2. Volg die instruksies rakende die indiening/oplaai van u antwoorde noukeurig. 3. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie eksamen gebruik word. 4. U mag ‘n goedgekeurde (nie-programeerbare en nie-grafiese) sakrekenaar gebruik. 5. Toon ALLE berekeninge duidelik. 6. Rond ALLE antwoorde toepaslik volgens die gegewe konteks af, tensy anders vermeld. 7. Dui meeteenhede aan waar van toepassing. 8. Kaarte en diagramme word NIE volgens skaal geteken nie, tensy anders vermeld. 9. Grafieke en skaaltekeninge MOET met die hand geteken word. 10. Slegs PDF-formate word aanvaar as lêeroplaai. As u foto’s en skanderings gebruik, maak seker dat die beelde DUIDELIK en LEESBAAR is. Laai slegs EEN dokument op. 11. Benoem die opgelaaide dokument korrek. Gebruik die volgende formaat: MLIT_GR12A_T2_SBA005b_NAAM_VAN 12. Laai hierdie quiz (‘Submit Quiz”), voordat jy jou antwoord stel in die oplaai quiz (“upload quiz”) laai. 13. Geen dokumente sal per e-pos aanvaar word nie. Inhandiging wat nie in hierdie eksamen gedoen is nie, sal nie nagesien word nie.