3.2 Voegwoorde (conjunctions): Verbind (combine) die sinne…
3.2 Voegwoorde (conjunctions): Verbind (combine) die sinne deur van die voegwoorde in hakkies (brackets) gebruik te maak. Herskryf (rewrite) die hele sin (whole sentence) elke keer. 3.2.1 Kangaroes is oulik. Hulle hop orals rond. (want) (1) 3.2.2 Joeys bly in hul ma se sakkies. Hulle gaan doodgaan. (anders) (1)