3.6 Leestekens (punctuation): Herskryf (rewrite) die sinne…
3.6 Leestekens (punctuation): Herskryf (rewrite) die sinne oor met die regte leestekens. 3.6.1 hulle kan tot drie meter hoog spring (1) 3.6.2 wanneer word die baba gebore (1) 3.6.3 Joey vra mag ek asseblief uit die sak klim (Leidraad: Direkte rede) (2)