VRAAG 5 – GELYKVORMIGHEID EN KONGRUENSIE …
VRAAG 5 – GELYKVORMIGHEID EN KONGRUENSIE 5.1 Bestudeer die onderstaande figure. Is dit gelykvormig of kongruent? (4) Toon alle berekeninge om u antwoord te motiveer. Kliek regs op die blou blokkie om die diagram oop te maak. 5.2 Is die driehoeke △ABC en△JKL kongruent? (2) Gee ‘n rede vir u antwoord. Kliek regs op die blou blokkie om die diagram oop te maak. 5.3 Skryf neer of elke paar driehoeke hieronder kongruent, soortgelyk of nie een is nie. Gee ‘n rede vir u antwoord en toon bewerkings indien nodig. Kliek regs op die blou blokkie om die diagram oop te maak. 5.3.1 Driehoeke in figuur 1 is: __________ (2) 5.3.2 Driehoeke in figuur 2 is: __________ (4) TOTAAL GROOT TOTAAL: 50