BEGINSELS VIR ’N SUKSESVOLLE ONDERNEMING In die begin, sel…
BEGINSELS VIR ’N SUKSESVOLLE ONDERNEMING In die begin, selfs nog voor jy met jou nuwe besigheid begin, moet jy die sakebeginsels baie goed ken. Hier is wat jy moet doen. Moenie net inspring en hoop dit werk nie. Kennis is daarom die eerste ding wat jy moet hê as jy met ’n nuwe onderneming wil begin. Lees op en ondersoek alles. Talle suksesvolle ondernemings is met minimale kostes begin. Hou dus die beginkostes so laag as moontlik. Jy moet seker maak dat jou besigheid ’n behoefte in die mark sal voorsien en dat daar ’n konstante vraag na jou produk of diens sal wees. Geslaagde private besighede wat nie rompslomp beperk nie, kan hulle nie vinnig by nuwe modes en tegnologieë aanpas nie. Jy moet seker maak dat jy ʼn geldplan het en dat jy jou resultate maandeliks kan meet. Maak seker dat jou familie van die heel begin af van jou beplanning en geldplan weet, anders is almal gespanne. Daar moet ʼn balans tussen werk, speel en jou gesin wees. Ons oorwerk ons almal in die begin om die besigheid te begin. As dit te lank aanhou, is dit ’n gevaarteken dat ’n mens besig is om perspektief te verloor. Moet nooit vergeet dat jou klante byna altyd ’n keuse het om van iemand anders se produkte of dienste gebruik te maak nie. Weet altyd dat jy jou klante uitstekende waarde vir hul geld moet gee. (10) TOTAAL AFDELING B: GROOTTOTAAL:
BEGINSELS VIR ’N SUKSESVOLLE ONDERNEMING In die begin, sel…
Questions
BEGINSELS VIR ’N SUKSESVOLLE ONDERNEMING In die begin, selfs nоg vооr jy met jou nuwe besigheid begin, moet jy die sаkebeginsels bаie goed ken. Hier is wаt jy moet doen. Moenie net inspring en hoop dit werk nie. Kennis is daarom die eerste ding wat jy moet hê as jy met ’n nuwe onderneming wil begin. Lees op en ondersoek alles. Talle suksesvolle ondernemings is met minimale kostes begin. Hou dus die beginkostes so laag as moontlik. Jy moet seker maak dat jou besigheid ’n behoefte in die mark sal voorsien en dat daar ’n konstante vraag na jou produk of diens sal wees. Geslaagde private besighede wat nie rompslomp beperk nie, kan hulle nie vinnig by nuwe modes en tegnologieë aanpas nie. Jy moet seker maak dat jy ʼn geldplan het en dat jy jou resultate maandeliks kan meet. Maak seker dat jou familie van die heel begin af van jou beplanning en geldplan weet, anders is almal gespanne. Daar moet ʼn balans tussen werk, speel en jou gesin wees. Ons oorwerk ons almal in die begin om die besigheid te begin. As dit te lank aanhou, is dit ’n gevaarteken dat ’n mens besig is om perspektief te verloor. Moet nooit vergeet dat jou klante byna altyd ’n keuse het om van iemand anders se produkte of dienste gebruik te maak nie. Weet altyd dat jy jou klante uitstekende waarde vir hul geld moet gee. (10) TOTAAL AFDELING B: [10] GROOTTOTAAL: [80]

The pediаtric brоnchоscоpe hаs no chаnnel outlet for suctioning due to its small size.