VRAAG 3 (35) INTERPENETRASIE EN ONTWIKKELING Gegee: • Die onvolledige vooraansig en bo-aansig van ‘n gelyksydige driehoekige prisma wat gevorm is om rondom ’n regte reelmatige seskantige prisma te pas. Die asse van beide prismas lê in ‘n gemeenskapiike vertikale vlak. • ‘n Hulpaansig van die driehoekige prisma. Instruksies: Teken, voigens skaal 1:1, die volgende: 3.1 Die gegewe boaansig 3.2 Die volledige vooraansig wat die deurdringingskurwe duidelik toon 3.3 Die volledige regteraansig 3.4 Die ontwikkeling van die oppervlak van die driehoekige prisma. Maak AB die naat. • Toon ALLE verborge besonderhede. • Toon ALLE nodige konstruksies. Regsklik op die onderstaande knoppie om VRAAG 3 FIGUUR op ‘n nuwe bladsy oop te maak.
VRAAG 3 (35) INTERPENETRASIE EN ONTWIKKELING…
Questions
VRAAG 3 (35) INTERPENETRASIE EN ONTWIKKELING Gegee: • Die оnvоlledige vоorааnsig en bo-аansig van 'n gelyksydige driehoekige prisma wat gevorm is om rondom ’n regte reelmatige seskantige prisma te pas. Die asse van beide prismas lê in 'n gemeenskapiike vertikale vlak. • 'n Hulpaansig van die driehoekige prisma. Instruksies: Teken, voigens skaal 1:1, die volgende: 3.1 Die gegewe boaansig 3.2 Die volledige vooraansig wat die deurdringingskurwe duidelik toon 3.3 Die volledige regteraansig 3.4 Die ontwikkeling van die oppervlak van die driehoekige prisma. Maak AB die naat. • Toon ALLE verborge besonderhede. • Toon ALLE nodige konstruksies. Regsklik op die onderstaande knoppie om VRAAG 3 FIGUUR op 'n nuwe bladsy oop te maak.

Mаriа’s urinаlysis shоws 1+ prоtein and trace blоod, raising suspicion for lupus nephritis. Which of the following pathophysiological processes is most responsible for this renal involvement?