AFDELING C VRAAG 3: INSTRUKSIES: Bestudeer die onde…
AFDELING C VRAAG 3: INSTRUKSIES: Bestudeer die onderstaande TEKS E, die artikel, hieronder en beantwoord die vrae wat volg. Kliek op die knoppie om TEKS E in ‘n nuwe “tab” oop te maak. HOND MAAK MOLES 1. ’n Motorkar het op die gras gegly toe die bestuurder vir ’n hond uitgeswaai het. 2. In die proses het hy teen ’n tamaai groot boom gebots. ’n Medepassasier het dood verongeluk. 3. Die bestuurder het by homself gedink dat hy onmiddellik hulp moes kry. Gelukkig het ’n klong op ’n baiesukkel verbygery en hy kon hom vra om hulp te gaan soek. 4. ’n Tante het opgedaag en geprobeer om die bestuurder met ’n koppie suikerwater te kalmeer. Daarna het sy haar sellulêre telefoon uitgepluk en ’n taxi ontbied. 5. Gelukkig het die petalje goed afgeloop. Die motor was verassureer en die man het die tante vir ’n cuppucino en soesji geneem. En die brakhond? Vir hom was daar ’n peuselhappie…