1.1 AFDELING A: DISKURSIEWE OPSTEL Skryf ‘n Diskursiewe Op…
1.1 AFDELING A: DISKURSIEWE OPSTEL Skryf ‘n Diskursiewe Opstel wat bewyse gee van analise, interpretasie, verduideliking en argumenteer op die volgende: Tema: Die Franse Rewolusie “Tot watter mate was Koning Louis XVI van Frankryk verantwoordelik vir sy eie ondergang.” Bespreek die geldigheid van bogenoemde stelling (Maak baie seker van die struktuur en formaat van jou diskursiewe opstel) (70)