TOETS INSTRUKSIES 1. Die vraestel bestaan uit AFDELING…
TOETS INSTRUKSIES 1. Die vraestel bestaan uit AFDELING A en AFDELING B 2. AFDELING A: Diskursiewe Opstel – Kondisies in Frankryk wat ‘n Rewolusie moontlik kon maak AFDELING B: Uitgebreide Skryfwerk – Die storm van die Bastille 3. Gebruik jou kennis, vaardighede en insig om die vrae te beantwoord.