VRAAG 2 40 Punte 2.1.1 Onderskei tussen absolute prys…
VRAAG 2 40 Punte 2.1.1 Onderskei tussen absolute prys en relatiewe prys. (2) 2.1.2 Hoekom is PEV se antwoord altyd negatief? (2) 2.2 Bestudeer die tabel en beantwoord die vrae wat volg: REGS KLIK OP DIE KNOPPIE OM DIE TABEL OOP TE MAAK IN ‘N NUWE TAB: 2.2.1 Bereken die waardes vir A tot E. (5) 2.2.2 Teken ‘n vryehandskets van totale koste, vaste koste en veranderlike koste op een grafiek. (3) 2.2.3 Verduidelik wat bedoel word met skaalbesparings. (2) 2.3 Bestudeer die tabel en beantwoord die vrae wat volg: REGS KLIK OP DIE KNOPPIE OM DIE TABEL OOP TE MAAK IN ‘N NUWE TAB: 2.3.1 Bereken die waardes vir A tot C. (3) 2.3.2 Illustreer met ‘n vryehandskets die invloed wat TI en MI op mekaar het. (3) 2.3.3 By watter punt moet die produsent ophou produseer en hoekom? (2) 2.3.4 Wat is die belangrikheid van die punt waar MI = MK? (2) 2.4 Met behulp van grafieke, verduidelik hoe veranderings in die produktemark die faktormark sal beïnvloed. (8) 2.5 Gebruik grafieke om te wys hoe ‘n produsent wins/verlies kan bepaal deur TK, GK, TI en GI te gebruik. (8)