VRAAG 6 – ART NOUVEAU & BAUHAUS 6.1 In die geskied…
VRAAG 6 – ART NOUVEAU & BAUHAUS 6.1 In die geskiedenis van ontwerp is daar bewegings / style wat ‘n dekoratiewe benadering en bewegings / style openbaar wat ‘n formalistiese / masjien-geïnspireerde benadering openbaar. Gebruik die Art Nouveau- en Bauhaus-ontwerpbewegings en tik ‘n opstel waarin jy die stelling hierbo regverdig. In jou opstel, verwys na die invloede en eienskappe van ELKE beweging asook Figuur 6a en Figuur 6b om jou antwoord te motiveer. (20) Regskliek op die knoppie hieronder om die figuur in ‘n nuwe TAB oop te maak: Figuur 6a Figuur 6b