3.4 Kies die korrekte woord(e) van die opsies wat tussen h…
3.4 Kies die korrekte woord(e) van die opsies wat tussen hakies gegee is. Skryf slegs die woord(e) in die leë blokkies. 3.4.1 (Die Drywende Markte/Windmeulens) word in Thailand aangetref. 3.4.2 (Die Koekoekhorlosie/Big Ben) is deel van die Westminster-paleis. 3.4.3 Die Wit Toring staan ook bekend as die (Leunende Toring van Pisa/Toring van Londen). 3.4.4 Berg Fuji is ‘n wêreldbekende ikoon in (China/Japan). 3.4.5 Mekka is een van die belangrikste (Joodse/Moslem) godsdiensterreine. (5)