Daar is verskillende maniere en metodes om internetverbindin…
Daar is verskillende maniere en metodes om internetverbinding te bewerkstellig. 5.1 Noem TWEE voordele van ‘n sellulêre konneksie? (2) 5.2 Gee EEN rede waarom veselverbindings meer betroubaar as ADSL is. (1) 5.3 Gee TWEE algemene voordele en waarom mens sal verkies om van ‘n ADSL-verbinding gebruik te maak. (2) JY kyk hudiglik na verskillende ADSL-pakkette en dit lyk asof die een aan jou vereistes voldoen: 8 Mbps / 1 Mbps uncapped ADSL Shaped for normal web browsing, email, online gaming and social networking services 10 hours free WiFi per month at more than 750 hotspots 5 GB cloud storage account 5.4 Waarna verwys die Mbps-spoed? (1) 5.5 Waarom word daar na twee verskillende snelhede verwys? (2) 5.6 Wat beteken uncapped in hierdie konteks? (1)