Jou pa wil ‘n nuwe rekenaar koop en wys die onderstande adve…
Jou pa wil ‘n nuwe rekenaar koop en wys die onderstande advertensie vir jou en vra jou raad omdat hy nie verstaan wat al die beskrywings en terme beteken nie. Skryf die antwoorde van die onderstaande vrae neer. Gebruik die advertensie by die beantwoording van die volgende vrae XPS 8930 desktop Window 10 Pro Intel 4-core i7 processor 4.7GHz, 64GB of RAM 2TB SSD 4TB Hard Drive NVIDIA’s Geforce RTX 2070 3 USB-A ports 1 USB-C port microphone input headphone jack SD Card reader Ethernet port HDMI port DisplayPort output. Office 365 1 Tb Cloud storage