Een van die geregistreerde kursusgangers het die volgende e-…
Een van die geregistreerde kursusgangers het die volgende e-pos ontvang en jou gebel om te vra waaroor dit gaan, aangesien hulle behoorlik geregistreer het en ‘n fooi betaal het soos versoek is. Maak die prentjie in ‘n nuwe tab oop. Regsklik op hierdie knoppie en selekteer die “Open in new tab” opsie. Verduidelik aan haar wat gebeur het deur die volgende vrae te beantwoord.