7.6 Gee EEN rede waarom Suid-Afrikaanse burgers wantrouig…
7.6 Gee EEN rede waarom Suid-Afrikaanse burgers wantrouig is om van bestaande e-regeringsdienste te gebruik te maak. (1) As mense lank op rekenaars werk, kan hulle fisiese gesondheidsprobleme soos RSI ervaar, maar hulle kan ook negatiewe emosionele toestande ervaar. 7.7 Wat noem ons die toestand wanneer mense nie die hoeveelheid inligting kan hanteer waaraan hulle elke dag blootgestel word nie? (1) Slim huishoudelike toestelle kan met die internet koppel. 7.8 Noem EEN voordeel daarvan om internet gekoppelde toestelle (IoT), soos ‘n tuimeldroër te hê. (1)