Algemene vrae. 1.1 Kies die korrekte woord by…
Algemene vrae. 1.1 Kies die korrekte woord by elke oop spasie. Eckardt is die 1.1.1 by Lawson Kollege. Hy gaan 1.1.2 elke oggend en maak dan vir Greg wakker vir ontbyt. Eckardt is slim en weet hoe om rekenaars te 1.1.3. Hy is eintlik maar ‘n 1.1.4 . Sy kubernaam is 1.1.5 . (5)