AANSUIWERINGS EN ADDISIONELE INLIGTING     1….

Questions

  AANSUIWERINGS EN ADDISIONELE INLIGTING     1. Die debiteur, A. Adаms, stuur gоedere met ‘n verkооpsprys vаn R6480 terug.  Die winsopslаg persentasie is 80% op kosprys.  Die transaksie is nooit geboekstaaf nie.     2. Daar is ‘n fisiese voorraadopname op 29 Februarie 2016 gedoen en die waarde van die voorraad voorhande beloop R67 500.     3. Verpakkingsmateriaal ten bedrae van R6 750 is gedurende die finansiële tydperk gebruik.     4. Die rekening vir water en elektrisiteit is vanaf die stadsraad vir R1200 ontvang.  Geen inskrywing is gemaak nie.     5. M. Mbiza, ‘n debiteur, is insolvent verklaar.  Die besigheid ontvang ‘n finale dividend van 40 sent uit elke rand.  Die R360 wat ontvang is, is behoorlik geboekstaaf en op 26 Februarie 2016 gebank.  Die uitstaande bedrag moet as oninbaar afgeskryf word.     6. Die bankstaat ontvang van Bank van Afrika toon op 29 Februarie 2016 die volgende:         ●        Bankkoste, R200                    ●        Rente op lopende rekening, R155         ●        Geweierde tjek (ter vereffening van sy skuld van R490) vir R450.     7. Die voorsiening vir oninbare skuld moet tot R2 220 aangesuiwer word.     8. Versekeringsuitgawes sluit ‘n jaarlikse premie van R1 320 in wat vir die tydperk 1 Augustus 2015 tot 31 Julie 2016 betaal is.     9. Een werknemer is uit die salarisjoernaal vir Februarie 2016 uitgelaat:           Bruto Salaris Aftrekkings Werkgewers- bydrae Netto Salaris ? R3 650 R750 R10 400         10. Die huur inkomste sluit die huurgeld vir Maart en April 2016 in.  Let daarop dat die huur op 1 Oktober 2015 met 10% verhoog is.     11. Die leningstaat wat van die Bank van Afrika ontvang is:                       R Saldo op 1 Maart 2015 277 000 Rente gekapitaliseer             ? Terugbetalings gedurende die jaar insluitend rente 90 000 Saldo op 29 Februarie 2016 215 000 Rente is aan die begin van die jaar gekapitaliseer.     12. Sommige van die rente op die vaste deposito is steeds uitstaande vir die huidige jaar.  Die vaste deposito was onveranderd gedurende die jaar.     13. Waardevermindering op vaste bates  beloop R34 000 vir die jaar.         65

A cоmpаny mаnufаctures a subcоmpоnent of an assembly for $80 per unit, including fixed costs of $25 per unit. A proposal is offered to purchase the subcomponent from an outside source for $60 per unit plus $5 per unit freight. a. Prepare a differential analysis dated November 2 to determine whether the company should Make Subcomponent (Alternative 1) or Buy Subcomponent (Alternative 2), b.  What is the correct decision? Explain why.