VRAAG 3 40 Punte 3.1.1 Noem TWEE kategorieë van arbeid…
VRAAG 3 40 Punte 3.1.1 Noem TWEE kategorieë van arbeid. (2) 3.1.2 Verduidelik die belangrikheid daarvan om die BBP van ‘n land te bereken. (2) 3.2 Bestudeer die tabel en beantwoord die vrae wat volg: Komponent R miljoene Huur 758 333 Investering 893 750 Rente 832 900 Faktorinkomste vanaf die res van die wêreld 119 400 Verbruikersbesteding 1 587 540 Uitvoere 265 870 Salarisse en lone 555 125 Regeringsbesteding 989 780 Winste 590 694 Faktorinkomste na die res van die wêreld 21 450 Invoere 999 888 3.2.1 Gebruik die tabel om BBP te bereken volgens die bestedingsmetode. (6) 3.2.2 Bereken die BNI. (4) 3.3 Ekonomiese bedryf word in drie sektore verdeel. 3.3.1 Bespreek die ekonomiese belangrikheid van die primêre sektor. (3) 3.3.2 Bespreek die ekonomiese belangrikheid van die sekondêre sektor. (3) 3.3.3 Bespreek die ekonomiese belangrikheid van die tersiêre sektor. (3) 3.3.4 Verskaf Suid-Afrika se huidige ekonomiese groeikoers. (1) 3.4 Bespreek die verskillende lekkasies wat in ‘n oop ekonomie voorkom en veskaf ook die formule. (8) 3.5 Evalueer die ekonomiese belangrikheid van vervoer vir Suid-Afrika. (8)