Notice: Function _load_textdomain_just_in_time was called incorrectly. Translation loading for the jwt-auth domain was triggered too early. This is usually an indicator for some code in the plugin or theme running too early. Translations should be loaded at the init action or later. Please see Debugging in WordPress for more information. (This message was added in version 6.7.0.) in /home/forge/wikicram.com/wp-includes/functions.php on line 6121
Notice: Function _load_textdomain_just_in_time was called incorrectly. Translation loading for the wck domain was triggered too early. This is usually an indicator for some code in the plugin or theme running too early. Translations should be loaded at the init action or later. Please see Debugging in WordPress for more information. (This message was added in version 6.7.0.) in /home/forge/wikicram.com/wp-includes/functions.php on line 6121 VRAAG 7 7.1 Emma erf R100 000 en besluit om die g… | Wiki CramSkip to main navigationSkip to main contentSkip to footer
VRAAG 7 7.1 Emma erf R100 000 en besluit om die g…
VRAAG 7 7.1 Emma erf R100 000 en besluit om die geld te gebruik om ‘n kar te koop. 7.1.1 As Emma die geld belê teen 12,5% p.a. jaarliks saamgestel vir 3 jaar, bepaal die waarde van die belegging aan die einde van die tydperk. (2) 7.1.2 Emma het gehoor dat die kar wat sy wil koop R160 000 sal kos oor 3 jaar. Bepaal die rentekoers (korrek tot 2 desimale plekke) wat sy sal moet onderhandel om die kar te kan bekostig. (4) 7.2 Tshiamo droom daarvan om een miljoen Rand te wen met die Lotto en om van die geld af te lewe. Haar lewensstyl benodig R15 000 per maand. ‘n Rentekoers van 10,5% p.a. maandeliks saamgestel is beskikbaar. Sy hoop om haar nuwe leefstyl te begin sodra sy die geld deponeer. Sy wil onmiddellik R15 000 onttrek. Bepaal hoe lank sy van haar wengeld af kan lewe. Gee jou antwoord in jare en maande. (8)
VRAAG 7 7.1 Emma erf R100 000 en besluit om die g…
Questions
VRAAG 7 7.1 Emmа erf R100 000 en besluit оm die geld te gebruik оm ‘n kаr te kоop. 7.1.1 As Emmа die geld belê teen 12,5% p.a. jaarliks saamgestel vir 3 jaar, bepaal die waarde van die belegging aan die einde van die tydperk. (2) 7.1.2 Emma het gehoor dat die kar wat sy wil koop R160 000 sal kos oor 3 jaar. Bepaal die rentekoers (korrek tot 2 desimale plekke) wat sy sal moet onderhandel om die kar te kan bekostig. (4) 7.2 Tshiamo droom daarvan om een miljoen Rand te wen met die Lotto en om van die geld af te lewe. Haar lewensstyl benodig R15 000 per maand. ‘n Rentekoers van 10,5% p.a. maandeliks saamgestel is beskikbaar. Sy hoop om haar nuwe leefstyl te begin sodra sy die geld deponeer. Sy wil onmiddellik R15 000 onttrek. Bepaal hoe lank sy van haar wengeld af kan lewe. Gee jou antwoord in jare en maande. (8) [14]