Gebruik Bron 2A 2.1.1 Verduidelik Ordinansie 50 soos deu…
Gebruik Bron 2A 2.1.1 Verduidelik Ordinansie 50 soos deur die Kaapse Regering in 1828 aangekondig. (2×1) (2) 2.1.2 Wie was die dryfveer agter die goedkeuringsproses van Ordinansie 50? (1×2) (2) 2.1.3 Hoekom kon dit as ‘n moeilike stuk wetgewing beskou word? (2×2) (4) 2.1.4 Hoe het Ordinasie 50 verskil van die Caledon Kode van 1809 met betrekking tot die vrye beweging van Bruinmense of die Khoi? (2×2) (4) 2.1.5 Wat was verder deur die regering beskou as belangrike mikpunte van die Ordinansie? (1×2) (2) 2.1.6 Afgesien van die sekere mates van gelykheid, wat was die ander bekommernisse wat die wit gemeenskap uitgelig het? (3×1) (3) 2.1.7 Hoekom dink jy was dit vir die regering moeilik om Ordinansie 50 in die binneland toe te pas? (3×1) (3) 2.1.8 Hoe bruikbaar is Bron 2A om die redes te verstaan waarom die Afrikaners (Voortrekkers) die Kaap en Britse outoriteit verlaat het? (2×2) (4) Bestudeer Bronne 2B-1 en 2B-2 2.2.1 Wat was die naam van die Goewerneur van die Kaap Kolonie wat die Hoofman aangespreek het? (1×1) (1) 2.2.2 Hoe sou jy die verhouding tussen Harry Smith en die Xhosa Hoofmanne beskryf? (3×1) (3) 2.2.3 Gee redes vir jou antwoord in vraag 2.2.2 (2×2) (4) 2.2.4 Verduidelik waarom dit belangrik was vir Harry Smith dat die Xhosas in Engels geleer moes word en dat gehuggies en dorpe Engelse name moes kry? (2×2) (4) 2.2.5 Lys die tipe werk wat die Goewerneur wou hê waarby Xhosa mans betrokke moes raak. (3×1) (3) 2.2.6 Verduidelik hoe Bron 2 B-2 Smith se visie van ‘n gehoorsame swarte ondersteun soos in Bron 2 B-1 uitgebeeld. (2×2) (4) Gebruik Bron 2C 2.3.1 Gee ‘n definisie van van die konsep, ingehokte werkers, soos deur die Indiërs ervaar? (1×3) (3) 2.3.2 Watter tipe werk was van Indiese vroue verwag? (2×2) (4)