Notice: Function _load_textdomain_just_in_time was called incorrectly. Translation loading for the jwt-auth domain was triggered too early. This is usually an indicator for some code in the plugin or theme running too early. Translations should be loaded at the init action or later. Please see Debugging in WordPress for more information. (This message was added in version 6.7.0.) in /home/forge/wikicram.com/wp-includes/functions.php on line 6121
Notice: Function _load_textdomain_just_in_time was called incorrectly. Translation loading for the wck domain was triggered too early. This is usually an indicator for some code in the plugin or theme running too early. Translations should be loaded at the init action or later. Please see Debugging in WordPress for more information. (This message was added in version 6.7.0.) in /home/forge/wikicram.com/wp-includes/functions.php on line 6121 AFDELING C: KORTVERHAAL VRAAG 8: KONTEKSTUELE VRAE WRAA… | Wiki CramSkip to main navigationSkip to main contentSkip to footer
AFDELING C: KORTVERHAAL VRAAG 8: KONTEKSTUELE VRAE WRAAK PROE SOOS MILKSHAKE INSTRUKSIES: Lees die onderstaande teks en beantwoord die vrae wat daarop volg. TEKS A Ek sluit die voordeur van Uncle Joe’s Tattoo Parlour agter my toe en stoot die fiets by die stoeptrappies af. Om my begin die stad lewe te kry.Oor ‘n halfuur weet ek, sal die karre uit die voorstede die strate vol wees. Gelukkig is die skool net so twee blokke berg se kant toe. Ek kyk op. Die son vang nou net die stad se hoogste geboue, maar teen die tyd het ek al ‘n uur gewerk. Dis die ooreenkoms tussen my en uncle Joe. Ek maak voor skool die plek skoon en kry al die gereedskap vir die dag reg. In ruil daarvoor leer hy my om te tatoe – al is dit vir eers net op pomelo’s. Ek is al goed met buitelyne en kleur. Skryf ook. Claire sȇ ek gaan haar onttroon as die queen van skryf as ek so aanhou. Ek r yonder die bome deur. ‘n ligte bries skud gistermiddag se reën van die blare af tot op my hare. Gelukkig pla reëndruppels en wind nie sommer nie. My hare is kort, maar ook nie te kort nie. Haarstyl is nommer 5 in my boelieboekie. TEKS B Anja, die hoofmeisie van die Barbies, kyk bekommerd na my. “Sny jy nie jou tong met al die drade wat jy in jou mond het nie?” “Hou hom vas dan kyk ons” se Francois. Twee gryp my vas. Toe Francois my neus toedruk , ka nek nie anders as om my mond oop te maak nie. “Sies jou asem stink. Vreet jy uit die asblik?” “Los hom” skree Dieneke. ‘n Paar van die Barbies gryp haar vas toe sy prober naderkom. Ek lig my knie en met meer krag as wat ek geweet het ek het, stamp ek vir Francois tussen die bene. Hy los my en gryp na waar dit hopelik vrek seer is. Toe vlieg iets wat baie soos ‘n spiertier se vuis lyk in my rigting. 8.1 Verduidelik wat ons kan verstaan uit die titel van die verhaal (2) 8.2 Noem die twee boeliebendes wat in hierdie verhaal voorkom. (2) 8.3 Verduidelik kortliks wat die Boelieboekie is. (2) 8.4 Uncle Joe en Marnus se ouers het hom advies gegee oor boelies. Hoe verskil hulle advies? (2) 8.5 Waarom het Marnus by Uncle Joe gebly? (2) 8.6 Hier is Marnus se reëls. Dit is nie in volgorde van 1 tot 7 nie. Plaas langs elke reël die numeriese volgorde waarin dit pas. 8.6.1 A Hou by die skoolreëls as dit by hare kom. Maar ook nie so kort dat jy soos ‘n “wannabe skinhead” lyk nie en “funny” kleure is “totally” uit. 8.6.2 B Wees ‘n supersluiper en bly onder die radar 8.6.3 C Sorg altyd dat jy meer van ander weet as wat hulle van jou weet. Dis ammunisie vir die dag as die popo die “fan strike”. 8.6.4 D Hou jou masker op. Moenie wys dat jy kwaad/ seergemaak/ bang is nie. Kry anyway krokodilvel. “Don’t let them get to you” 8.6.5 E Moenie ander se boelieprobleme joune maak nie – of het jy ‘n “freaking death wish”? 8.6.6 F Wees onsigbaar. Moet niks op of aan jou lyf sit of dra wat aandag trek nie. Veral nie nerdy goed soos draadjies of ‘n bril nie. 8.6.7 G Hou jou oë en ore oop. Dis ‘n jagtog, my ou, en jy’s die prooi. If you snooze, you lose. Of wil jy sonder voortande deur die lewe gaan? (6) 8.7 Daar was ‘n geheime kompetisie. Verduidelik wat dit behels het. (2) 8.8 Wie dink jy het die nuus van die geheime kompetisie versprei? (2) 8.9 Hoekom sou ‘n tatoe wat net onder ultravioletlig gesien kan word, so aantreklik vir tieners wees? (3) 8.10 Verduidelik hoe die ontknoping aansluit by die titel van die verhaal. (2) TOTAAL VRAAG 8: OF
AFDELING C: KORTVERHAAL VRAAG 8: KONTEKSTUELE VRAE WRAAK PROE SOOS MILKSHAKE INSTRUKSIES: Lees die оnderstааnde teks en beаntwооrd die vrae wat daarop volg. TEKS A Ek sluit die voordeur van Uncle Joe’s Tattoo Parlour agter my toe en stoot die fiets by die stoeptrappies af. Om my begin die stad lewe te kry.Oor ‘n halfuur weet ek, sal die karre uit die voorstede die strate vol wees. Gelukkig is die skool net so twee blokke berg se kant toe. Ek kyk op. Die son vang nou net die stad se hoogste geboue, maar teen die tyd het ek al ‘n uur gewerk. Dis die ooreenkoms tussen my en uncle Joe. Ek maak voor skool die plek skoon en kry al die gereedskap vir die dag reg. In ruil daarvoor leer hy my om te tatoe – al is dit vir eers net op pomelo’s. Ek is al goed met buitelyne en kleur. Skryf ook. Claire sȇ ek gaan haar onttroon as die queen van skryf as ek so aanhou. Ek r yonder die bome deur. ‘n ligte bries skud gistermiddag se reën van die blare af tot op my hare. Gelukkig pla reëndruppels en wind nie sommer nie. My hare is kort, maar ook nie te kort nie. Haarstyl is nommer 5 in my boelieboekie. TEKS B Anja, die hoofmeisie van die Barbies, kyk bekommerd na my. “Sny jy nie jou tong met al die drade wat jy in jou mond het nie?” “Hou hom vas dan kyk ons” se Francois. Twee gryp my vas. Toe Francois my neus toedruk , ka nek nie anders as om my mond oop te maak nie. “Sies jou asem stink. Vreet jy uit die asblik?” “Los hom” skree Dieneke. ‘n Paar van die Barbies gryp haar vas toe sy prober naderkom. Ek lig my knie en met meer krag as wat ek geweet het ek het, stamp ek vir Francois tussen die bene. Hy los my en gryp na waar dit hopelik vrek seer is. Toe vlieg iets wat baie soos ‘n spiertier se vuis lyk in my rigting. 8.1 Verduidelik wat ons kan verstaan uit die titel van die verhaal (2) 8.2 Noem die twee boeliebendes wat in hierdie verhaal voorkom. (2) 8.3 Verduidelik kortliks wat die Boelieboekie is. (2) 8.4 Uncle Joe en Marnus se ouers het hom advies gegee oor boelies. Hoe verskil hulle advies? (2) 8.5 Waarom het Marnus by Uncle Joe gebly? (2) 8.6 Hier is Marnus se reëls. Dit is nie in volgorde van 1 tot 7 nie. Plaas langs elke reël die numeriese volgorde waarin dit pas. 8.6.1 A Hou by die skoolreëls as dit by hare kom. Maar ook nie so kort dat jy soos ‘n "wannabe skinhead" lyk nie en "funny" kleure is "totally" uit. 8.6.2 B Wees ‘n supersluiper en bly onder die radar 8.6.3 C Sorg altyd dat jy meer van ander weet as wat hulle van jou weet. Dis ammunisie vir die dag as die popo die "fan strike". 8.6.4 D Hou jou masker op. Moenie wys dat jy kwaad/ seergemaak/ bang is nie. Kry anyway krokodilvel. "Don’t let them get to you" 8.6.5 E Moenie ander se boelieprobleme joune maak nie – of het jy ‘n "freaking death wish"? 8.6.6 F Wees onsigbaar. Moet niks op of aan jou lyf sit of dra wat aandag trek nie. Veral nie nerdy goed soos draadjies of ‘n bril nie. 8.6.7 G Hou jou oë en ore oop. Dis ‘n jagtog, my ou, en jy’s die prooi. If you snooze, you lose. Of wil jy sonder voortande deur die lewe gaan? (6) 8.7 Daar was ‘n geheime kompetisie. Verduidelik wat dit behels het. (2) 8.8 Wie dink jy het die nuus van die geheime kompetisie versprei? (2) 8.9 Hoekom sou ‘n tatoe wat net onder ultravioletlig gesien kan word, so aantreklik vir tieners wees? (3) 8.10 Verduidelik hoe die ontknoping aansluit by die titel van die verhaal. (2) TOTAAL VRAAG 8: [25] OF

Which оf the fоllоwing аffects the impаct of childhood аdversity on the long-term health of the person?
The physiciаn аgrees with brоnchоdilаtоr treatment. The patient has decreased SOB after therapy.The physician would like you to further assess the patient. What would you recommend at this time? Select as MANY as indicated