AFDELING C: VRAAG 6: BESIGHEIDSROLLE Beantwo…
AFDELING C: VRAAG 6: BESIGHEIDSROLLE Beantwoord slegs EEN van die TWEE opstelvrae. Nommer jou antwoorde duidelik en antwoord puntsgewys. ‘Sosio-ekonomiese kwessies het ‘n baie negatiewe impak op die werksmag, besigheid en die ekonomie van Suid-Afrika.’ Skryf ‘n opstel met verwysing na bogenoemde stelling en sluit die volgende in: Bespreek ongelykheid en armoede as hedendaagse sosio-ekonomiese kwessies. Verduidelik hoe ongelykheid en armoede ‘n invloed op ondernemings het. Noem en bespreek twee wette wat geïmplementeer is om ‘n inklusiewe werksmag te skep. Verduidelik waarom Suid-Afrika so ‘n hoë werkloosheidskoers het. AFDELING C TOTAAL GROOT TOTAAL