AFDELINGC: VRAAG 4: 4.1 Die tabel hieronder toon d…
AFDELINGC: VRAAG 4: 4.1 Die tabel hieronder toon die totale aantal spesies wat gevind is in die 6 diere-filums wat in graad 11 bestudeer is. Die filums is in alfabetiese volgorde in die tabel geplaas. Gebruik die inligting in die tabel om die vrae wat volg te beantwoord. Tabel wat die hoeveelheid spesies per filum aandui: Filum: Hoeveelheid spesies: Annelida: 9 000 Arthropoda: 1 000 000 Chordata: 84 700 Cnidaria: 9 000 Platyhelminthes: 13 000 Porifera: 5 000