ANALITIESE MEETKUNDE Vraag 2 Reghoek ABCD het hoekpu…
ANALITIESE MEETKUNDE Vraag 2 Reghoek ABCD het hoekpunte A (4; 0), B (–4; a ), C (–6; 0) en D. B lê in die tweede kwadrant. Regsklik op die volgende skakel om die skets oop te maak in ‘n aparte “tab”. 2.1 Bewys dat a = 4. (4) 2.2 Bepaal die vergelyking van die reguitlyn CD in die vorm . (4) 2.3 Bepaal die koördinate van D. (4) 2.4 Bepaal die lengte van AC. (2) TOTAAL