SACAI INSTRUCTIONS AND INFORMATION 1. Answer ALL the questions. 2. Type ALL the answers in this QUIZ. 3. Number the answers correctly according to the numbering system used in this question paper. 4. Present your answers according to the instructions of each question. 5. ALL drawings must be done in pencil and labelled in blue or black ink. 6. Draw diagrams, flow charts or tables only when asked to do so. 7. The diagrams in this question paper are NOT necessarily drawn to scale. 8. You may NOT use graph paper. 9. You may use a non-programmable calculator, protractor and a compass where necessary.
1.1.6 The following table compares Mitosis and Meiosis:…
1.1.6 The following table compares Mitosis and Meiosis: MITOSIS MEIOSIS (i) Chromosomes line up at the equator of the cell individually Chromosomes arrange at the equator of the cell in pairs. (ii) Chromosomes move to opposite poles of the cell Chromatids move to opposite poles of the cell (iii) Crossing over takes place Crossing over does not take place (iv) Two cells are formed at the end Four cells are formed at the end. Which combination of differences is correct? A. (i), (iii) and (iv) B. (i) only C. (ii) and (iii) only D. (i) and (iv) only (2)
1.1.2 Die toename in die grootte en massa van ‘n organisme…
1.1.2 Die toename in die grootte en massa van ‘n organisme noem ons … A groei B vetsug C volwassewording D puberteit (2)
1.2 Gee die korrekte wetenskaplike term vir die volgende b…
1.2 Gee die korrekte wetenskaplike term vir die volgende beskrywings: 1.2.1 Lang strukture waaraan die helmknoppe gedra word. (1) 1.2.2 Die proses wanneer die ouersel verdeel in twee dogterselle. (1) 1.2.3 Wanneer stuifmeel oorgedra word van die meeldrade na die stempel van ‘n ander blom. (1) 1.2.4 ‘n Lang buis wat die stempel met die vrugbeginsel verbind in blomme. (1) 1.2.5 Die fase in ‘n mens se lewe wanneer die liggaam verander en die voortplantings-organe volwasse raak. (1) 1.2.6 Buis waardeur semen en uriene beweeg. (1)
AFDELING B VRAAG 2 2.1 Gebruik die diagram hieronder e…
AFDELING B VRAAG 2 2.1 Gebruik die diagram hieronder en beantwoord die vrae wat volg OM DIE DIAGRAM TE SIEN, MET DIE VERSKILLENDE BLOMDELE KLIEK OP DIE BLOKKIE DAT DIT IN ‘N NUWE VENSTER OOPMAAK.
1.1.1 … vind plaas wanneer een ouerorganisme ‘n nageslag v…
1.1.1 … vind plaas wanneer een ouerorganisme ‘n nageslag voortbring wat identies is aan die ouer. A Geslagtelike voortplanting B Ongeslagtelike voortplanting C Bestuiwing D Binêre voortplanting (2)
1.1.3 ‘n Struktuur in die vroulike liggaam met ‘n dik wand…
1.1.3 ‘n Struktuur in die vroulike liggaam met ‘n dik wand waar ‘n bevrugte eier sal inplant. A Ovariums B Uterus C Testes D Buis van Fallopius (2)
AFDELING A VRAAG 1 1.1 Veelvoudige keuse vrae word…
AFDELING A VRAAG 1 1.1 Veelvoudige keuse vrae word hieronder gegee. Kies die mees korrekte antwoord vir elkeen.
2.1.1 Verskaf byskrifte vir die dele gemerk A-D. (4)
2.1.1 Verskaf byskrifte vir die dele gemerk A-D. (4)
2.2 Hieronder is ‘n prentjie van twee blomme, gemerk A en…
2.2 Hieronder is ‘n prentjie van twee blomme, gemerk A en B. Bestudeer die prentjie en beantwoord die vrae wat volg. OM DIE DIAGRAM TE SIEN, KLIEK OP DIE BLOKKIE DAT DIT IN ‘N NUWE VENSTER OOPMAAK.