VRAAG 2 Lees die volgende gedeelte en beantwoord die vra…

  VRAAG 2 Lees die volgende gedeelte en beantwoord die vrae wat volg. Tammy was moeg vir in die huis sit en huiswerk doen, en besluit toe om te gaan draf. Sy het besluit om vir ‘n 5km draf te gaan. Terwyl sy draf kon sy voel dat haar beenspiere begin om te pyn en brand. Dit was vir haar moeilik om die laaste kilometer te draf en sy besluit toe maar om te stap.    2.1 Verduidelik waarom Tammy se spiere begin het om te brand en te pyn. (5) 

This is an extra “upload” option. You may ONLY use this if a…

This is an extra “upload” option. You may ONLY use this if a previous upload button was missing or did not function properly. If you do decide to use this upload, then please name your file clearly and according to the corresponding question. You may NOT upload any written answers here.