3.1.1 Voltooi die pad wat bloed in die liggaam neem deur d…

3.1.1 Voltooi die pad wat bloed in die liggaam neem deur die korrekte woord vanuit die opsies te kies:   bloed word vanuit die hart vervoer deur arterieë na die kop, arms en onderlyf. Gaswisseling vind dan in die plaas.  bloed word dan deur vervoer na die regter atrium. Bloed verlaat die in die pulmonêre arterie oppad na die om te word. (7)

1.2 Kies die korrekte term vir die volgende beskrywings….

1.2 Kies die korrekte term vir die volgende beskrywings.   1.2.1 Die beweging van deeltjies van ‘n hoë konsentrasie na ‘n lae konsentrasie.   (1) 1.2.2 Bloedvate wat bloed van die hart af wegdra.   (1) 1.2.3 Bloedvate wat bloed teen ‘n verlaagde druk vervoer, teen swaartekrag. (1) 1.2.4 Inaseming en uitaseming is voorbeelde van… (1) 1.2.5 Kies die twee kringlope van die bloedsomloopstelsel. (1)