2.2 Bestudeer die diagram hieronder en beantwoord die vrae wat volg. OM DIE DIAGRAM TE SIEN, KLIEK OP DIE KNOPPIE HIERONDER EN MAAK DIT OOP IN ‘N NUWE VENSTER: 2.2.1 Identifiseer die proses wat in die bogenoemde diagram aangedui word. (1)
TOTAAL AFDELING A: [19]
TOTAAL AFDELING A:
3.1.2 Klassifiseer 2 abiotiese faktore wat in die bogenoem…
3.1.2 Klassifiseer 2 abiotiese faktore wat in die bogenoemde diagram gesien word. (2)
1.1.5 Tydens middernag, wat gebeur in die blaar van ‘n pla…
1.1.5 Tydens middernag, wat gebeur in die blaar van ‘n plant? (2) A. Sellulêre respirasie B. Fotosintese C. Fotosintese en sellulêre respirasie D. Nie een van die bogenoemde
3.2.3 Hierdie grafiek _____ het die korrekte onafhanklike…
3.2.3 Hierdie grafiek _____ het die korrekte onafhanklike veranderlike op die grafiek. A. Grafiek A B. Grafiek B C. Grafiek C D. Grafiek D (2)
3.1.1 Onderskei tussen die volgende definisies en kies die…
3.1.1 Onderskei tussen die volgende definisies en kies die beste definisie vir ‘n ekosisteem. (2)
3.1.3 Motiveer die effek van water het op die biotiese fak…
3.1.3 Motiveer die effek van water het op die biotiese faktore in die bogenoemde diagram? (4)
1.1.7 Die wetenskaplike term wat gebruik word om ‘n mikro-…
1.1.7 Die wetenskaplike term wat gebruik word om ‘n mikro-organisme te beskryf wat ‘n siekte kan veroorsaak, is ‘n: A. Virus B. Kiem C. Teenliggaam D. Patogeen (2)
2.2.3 Kies uit die verskillende opsies, name vir die volge…
2.2.3 Kies uit die verskillende opsies, name vir die volgende nommers: 5 4 (2)
VRAAG 3 3.1 Bestudeer die diagram hieronder en beantwoo…
VRAAG 3 3.1 Bestudeer die diagram hieronder en beantwoord die vrae wat volg. OM DIE DIAGRAM TE BEKYK, KLIK OP DIE KNOPPIE HIERONDER EN MAAK DIT OOP IN ‘N NUWE VENSTER: