3.6 Voorsetsels (prepositions): Skryf net (only) die regte voorsetsel uit elkeen van die sinne: 3.6.1 Die spelers staan langs mekaar en skop die bal. (1) 3.6.2 Ek drink baie water tydens die wedstryd. (1)
5.3 Wanneer vind die gebeurtenis (event) plaas? Skryf die…
5.3 Wanneer vind die gebeurtenis (event) plaas? Skryf die volledige datum (full date) uit soos in die advertensie. (1)
Einde van die vraestel, lees weer deur voor jy “submit”. En…
Einde van die vraestel, lees weer deur voor jy “submit”. End of the paper, read through it again before you submit. GROOT TOTAAL:
3.7 Bywoorde (adverbs): Skryf net (only) die bywoord in…
3.7 Bywoorde (adverbs): Skryf net (only) die bywoord in die sinne neer. 3.7.1 Ons gaan more na die groot wedstryd kyk. (1) 3.7.2 Die man skree kliphard terwyl hy die wedstryd kyk. (1)
4.2 Hoeveel meisies hou van sokker? (1)
4.2 Hoeveel meisies hou van sokker? (1)
AFDELING B: Taalstrukture en -konvensies SECTION B: Languag…
AFDELING B: Taalstrukture en -konvensies SECTION B: Language structures and conventions
VRAAG 4: Bestudeer die grafiek en beantwoord die vrae….
VRAAG 4: Bestudeer die grafiek en beantwoord die vrae. Click on the button below to open the image (Graph) in a new tab
AFDELING C: Visuele Teks SECTION C: Visual Text
AFDELING C: Visuele Teks SECTION C: Visual Text
3.11 Tydsvorme (tenses): In watter tydsvorm is die volgend…
3.11 Tydsvorme (tenses): In watter tydsvorm is die volgende sinne? Kies (choose) die regte antwoord: 3.11.1 Ek sal kaartjies koop om ‘n wedstryd te kyk. (1) 3.11.2 Die bal het deur die lug getrek. (1)
1.8 Het jy van hierdie leesstuk gehou? Gee ‘n rede vir jou…
1.8 Het jy van hierdie leesstuk gehou? Gee ‘n rede vir jou antwoord. (1)