2.3 Gee een voordeel van oefening as jy gespanne is. (1)
7.10 Kies die korrekte BYVOEGLIKE NAAMWOORDE in die volgen…
7.10 Kies die korrekte BYVOEGLIKE NAAMWOORDE in die volgende sinsnede: Gebeur sulke dinge in die regte lewe? (2)
1.5 Kies TWEE besonderhede van die ander persoon of derde…
1.5 Kies TWEE besonderhede van die ander persoon of derde party in die ongeluk wat jy moet neerskryf. Kies die korrekte antwoorde: (2)
SUBTOTAAL VRAAG 6: 10
SUBTOTAAL VRAAG 6: 10
1.3 Kies TWEE instansies wat jy moet laat weet as die onge…
1.3 Kies TWEE instansies wat jy moet laat weet as die ongeluk ernstig was. Kies die korrekte antwoord: (2)
SUBTOTAAL VRAAG 1: 10
SUBTOTAAL VRAAG 1: 10
7.9 Kies die korrekte woord vir die volgende AFKORTING: Dr…
7.9 Kies die korrekte woord vir die volgende AFKORTING: Dr. Verster se spreekkamer is om die hoek. (1)
1.6 Hoekom moet jy foto’s neem van die toneel en die voert…
1.6 Hoekom moet jy foto’s neem van die toneel en die voertuie? (1)
3.7 Wat sou jy sê is engtevrees? Kies die korrekte antwoor…
3.7 Wat sou jy sê is engtevrees? Kies die korrekte antwoord: (1)
INSTRUKSIES 1. Hierdie eksamen bestaan…
INSTRUKSIES 1. Hierdie eksamen bestaan uit DRIE afdelings: AFDELING A: Leesbegrip (30) AFDELING B: Opsomming (10) AFDELING C: Taalstrukture en Konvensies (40) 2. Beantwoord AL die vrae. 3. Beantwoord in volsinne, so ver moontlik. 4. Skenk veral aandag aan spelling en sinskonstruksie. 5. Voorgestelde tydsindeling: AFDELING A: 45 MINUTE AFDELING B: 30 MINUTE AFDELING C: 45 MINUTE 6. Gebruik die volgende karakters waar nodig: ê, ï, î, ü, é, â, ä, à, ë, è, ì, ô, ö, ò, û STERKTE!